Richard Pryor

Richard Pryor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Pryor in Februarie 1986

Geboortenaam Richard Franklin Lennox Thomas Pryor
Geboorte (1940-12-01)1 Desember 1940
Peoria, Illinois, Verenigde State
Sterfte 10 Desember 2005 (op 65)
Encino, Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 7
Beroep(e) Komediant, akteur, draaiboekskrywer, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1963–2005
Webwerf RichardPryor.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Franklin Lennox Thomas Pryor (1 Desember 1940 – 10 Desember 2005) was 'n Amerikaanse komediant, akteur, draaiboekskrywer, rolprentregisseur, en televisievervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Silver Streak (1976), Bustin' Loose (1981), Superman III (1983), en See No Evil, Hear No Evil (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy